HOW ARE YOU MY DEAR SIR Mr.JACOB,
MAY GOD BLESS YOU!IF,POSSIBLE...KINDLY KEEP ME, IN YOUR
PRAYERS!AND, ALSO PLEASE ''PRAY'',FOR MY SON Rev.VINOD,WHO HAS BEEN LEFT FOR HIS GOVERNMENT ELECTRICAL ENGINEER JOB(EVEN THOUGH WE ARE BELONGS TO VERY POOR FAMILY), FOR TO DO THE SERVICE AS
PASTOR,ON LORD's CALL TO HIM.NOW,HE IS DOING LORD'S SERVICE IN RURAL VILLAGES BETWEEN THE POOR PEOPLE!
HENCE, I'M REQUESTING YOU SIR, KINDLY PRAY FOR HIM&PLEASE BLESS HIM...Bro.RAJ,INDIA
Hi Jacob
Hoe gaan dit? Ek is bly om te sien daar is darm 'n paar Suid Afrikaners op die net, net jammer die mans is in die minderheid. Ek sien jy is opsoek na vriende wat jou kan help op die geestelike pad, so het ons dit maar almal nodig, dit is belangerik om mekaar op te bou, te dra en soms te vermaan want so bring dit ons ook nader aan God. Ek hoop ons kan 'n goeie vriendskap bou wat God verheerlik en tot stigting van ons gees sal wees.
Seen vir jou!
Adriaan
Hi Jakoppie!!!
O wêreld moenie my pak gee as jy nie nou vd naam hou nie!!
waar is jy en wat het van jougeword sienjou gesiggie nie op die Net nie!
Is jy okay? Gaan die nog goed met jou geestelik? En die getroude lewe? En by die werk?
Kom gesels bietjie en laat weet as daar iets is wat ons saam oor kan bid vir jou!!OF wat dalk swaar op die hart lê? Net 'n sms ver!!!
Lekker daggie vir jou!!!
Blessings Nienie
Hallo Jacob
So bietjie Afrikaans gaan die site glad nie skade doen nie. Ja ek geniet die site baie en mens leer so baie van en uit ander se lewens. Seker die dat die spreekwoord wat sê jy leer uit ander se foute so waar is!ai en is ons wêreld nie vol dinge nie?? Die vyand kom met al sy begeerlikhede en vereistes en kom soos 'n Jesebel na mens toe aan en lei jou waar jy nie meot heen, maar dankie tog vir mense wat bid en ondersteun en God wat jou altyd liefhet!
Mag jy 'n wonderlike geseende dag geniet!!!
hi Jacob, how are u doing? Have a bless day, and be a blessing to others, Always pray daily so that u can overcome Satans works, always plead the blood of our lives every day, God bless, Bother Kerwyn
I love to connect with the family of God in South Africa. I really believe a great revival is coming to your land. It is in His presence that we find freedom
Hey there Jacob. What a great name. As in the scripture: "Your name will no longer be Jacob, but Israel, because you have struggled with God and with men and have overcome."
Welcome to the community. Great to have one who loves to debate as a member here. Take a look around and ask a few questions.
All About GOD - Growing Relationships with Jesus and Others
Jacob's Comments
Comment Wall (14 comments)
You need to be a member of All About GOD to add comments!
Join All About GOD
MAY GOD BLESS YOU!IF,POSSIBLE...KINDLY KEEP ME, IN YOUR
PRAYERS!AND, ALSO PLEASE ''PRAY'',FOR MY SON Rev.VINOD,WHO HAS BEEN LEFT FOR HIS GOVERNMENT ELECTRICAL ENGINEER JOB(EVEN THOUGH WE ARE BELONGS TO VERY POOR FAMILY), FOR TO DO THE SERVICE AS
PASTOR,ON LORD's CALL TO HIM.NOW,HE IS DOING LORD'S SERVICE IN RURAL VILLAGES BETWEEN THE POOR PEOPLE!
HENCE, I'M REQUESTING YOU SIR, KINDLY PRAY FOR HIM&PLEASE BLESS HIM...Bro.RAJ,INDIA
Myspace Christian Comments
Hoe gaan dit? Ek is bly om te sien daar is darm 'n paar Suid Afrikaners op die net, net jammer die mans is in die minderheid. Ek sien jy is opsoek na vriende wat jou kan help op die geestelike pad, so het ons dit maar almal nodig, dit is belangerik om mekaar op te bou, te dra en soms te vermaan want so bring dit ons ook nader aan God. Ek hoop ons kan 'n goeie vriendskap bou wat God verheerlik en tot stigting van ons gees sal wees.
Seen vir jou!
Adriaan
Christian Glitter Graphics
O wêreld moenie my pak gee as jy nie nou vd naam hou nie!!
waar is jy en wat het van jougeword sienjou gesiggie nie op die Net nie!
Is jy okay? Gaan die nog goed met jou geestelik? En die getroude lewe? En by die werk?
Kom gesels bietjie en laat weet as daar iets is wat ons saam oor kan bid vir jou!!OF wat dalk swaar op die hart lê? Net 'n sms ver!!!
Lekker daggie vir jou!!!
Blessings Nienie
So bietjie Afrikaans gaan die site glad nie skade doen nie. Ja ek geniet die site baie en mens leer so baie van en uit ander se lewens. Seker die dat die spreekwoord wat sê jy leer uit ander se foute so waar is!ai en is ons wêreld nie vol dinge nie?? Die vyand kom met al sy begeerlikhede en vereistes en kom soos 'n Jesebel na mens toe aan en lei jou waar jy nie meot heen, maar dankie tog vir mense wat bid en ondersteun en God wat jou altyd liefhet!
Mag jy 'n wonderlike geseende dag geniet!!!
So good to see other fellow South Africans on this site as well!!
Be blessed
Welcome to the community. Great to have one who loves to debate as a member here. Take a look around and ask a few questions.
Blessings in the name of Christ.
-Stew
Glad that you are here, and sharing the walk
Welcome to
All About GOD
Sign In
The Good News
Meet Face-to-Face & Collaborate
Click here to learn more.
© 2024 Created by AllAboutGOD.com. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service